2020 – ‘n Jaar van Verandering

2020 sal onthou word vir die verandering wat dit op elke vlak van die samelewing gebring het, ongeag watter land of stand in die samelewing. Ons is diep bewus van baie van ons ondersteuners wat vanjaar op vele maniere baie swaar kry: droogte, siekte, geliefdes wat...

2020 – A year of change

The year 2020 will be remembered for the change it has brought to every level of society, no matter what country or what status in society. We are deeply aware of many of our supporters who are suffering in many ways this year: drought, disease, loved ones dying, a...

ONS KLOP COVID-19 MET AANLYN-OPLEIDING!

Demokratiese Republiek die Kongo (DRK) Pogings om opleiding in Beni, Demokratiese Republiek die Kongo (DRK), aan World Vision personeel aan te bied, is verskeie kere in die wiele gery. Beni, in die noordooste van die DRK, is die brandpunt van die tweede grootste...

BURUNDI

Riëtte Botha en Courtney Hendricks het van 10 – 25 Maart 2020 die Walking with Wounded Children-kursus in Bujumbura, Burundi, aangebied in vennootskap met Ina Schütte van Liebenzeller Mission van Duitsland. Liebenzeller Mission, in samewerking met die...

BORNEO (KALIMANTAN), INDONESIË:

As een van die kinders in jou sorg haar eie lewe neem en jy ontdek later dat al die tekens daar was, maar jy het dit nie raakgesien nie, word jy oorweldig deur verslaentheid, maar ook selfverwyt. Odette Davids, wat in 2019 vir etlike maande opleiding by die Living...

2020 WAS ‘N VRUGBARE JAAR, PANDEMIE TEN SPYT!

Voor die inperking het ons verskeie opleidingsprojekte gehad: Walking with Wounded Children-kursus, Witrivier. 31 Sterk en ervare leiers uit 12 lande (Suid-Afrika, Zambië, Malawi, Burundi, Ethiopië, Ghana, Egipte, Holland, Tsjeggië, Singapoer, VSA en Colombië),...